Pioneer
P2849WPW – ‘n Nuwe Pioneer Witmielie Kultivar vir die Westelike Droëland Produksiegebied
Deur Johan Kock – Pioneer Produk Landboukundige Die doel van Pioneer is om die lewens van almal wat voedel produseer en verbruik te verreik. Dit is ‘n poging om vooruitgang te verseker vir toekomstige generasies wat die aarde bewoon. Sonder diepgewortelde kernwaardes wat oor jare ontwikkel het, sal Pioneer[...]
Nuwe Pioneer Mieliebaster – P1975PW vir die Oostelike Mielieproduksiegebiede
Deur Mauritz van Heerden – Pioneer Produk Landboukundige Die ontwikkeling en grootskaalse aanvaarding van baster genetika is een van die mensdom se grootste prestasies wat lei tot 'n veelvoudige produktiwiteitsverhoging teenoor historiese genetika. Min ander wetenskaplike ontwikkelings het 'n groter impak gehad op die verhoging van die voedselvoorraad, beskikbaar[...]
Pioneer: LumiGEN™ Seed Treatments: Built for your success with Pioneer genetics
A mark of assurance in seed treatments You choose a seed treatment package to help assure a successful season. In turn, you should feel assured that those seed treatments perform as expected, and work well with the genetics you’re planting. LumiGEN™ seed treatments are designed, verified and proven to[...]
Pioneer’s® LumiGEN™ seed treatments hit South African soil
New solution designed, verified and proven to work with company’s industry-leading genetics Following the opening of Corteva Agriscience’s Centre for Seed Applied Technologies (CSAT) laboratory in Rosslyn, Gauteng, farmers can now reap the benefits of LumiGEN™ seed treatments, no matter what Pioneer® brand hybrids or varieties they plant. Treated[...]
Mielies: Oorplant of nie?
deur Roelof le Roux, landboukundige by Pioneer Meerjarige data help enige boer om ingeligte besluite te neemBelangrike faktore om in ag te neem is relatiewe opbrengspotensiaal van huidige stand teenoor oorplant, asook die koste verbonde aan oorplantProbeer om emosies buite rekening te laat en bepaal die randwaardevoordeel of -verlies[...]