PowerCore™
Pannar ploeg terug met PowerCore™ basters by Val Boeredag
Pannar het weer eens sy toewyding aan Suid-Afrikaanse mielieboere gewys as Platinum-borg van die Val Boeredag. Met ՚n uitnodigende stalletjie en heerlike koffie en koekies het Pannar boere verwelkom om kennis uit te ruil en insig te kry in hulle toonaangewende PowerCore™-wit- en geel-mielie-basters. Volgens Joe Payne, Pannar se[...]
P2849WPW – ‘n Nuwe Pioneer Witmielie Kultivar vir die Westelike Droëland Produksiegebied
Deur Johan Kock – Pioneer Produk Landboukundige Die doel van Pioneer is om die lewens van almal wat voedel produseer en verbruik te verreik. Dit is ‘n poging om vooruitgang te verseker vir toekomstige generasies wat die aarde bewoon. Sonder diepgewortelde kernwaardes wat oor jare ontwikkel het, sal Pioneer[...]