Pioneer
Knikker mieliepeste uit – Pannar® loods ‘n nuwe insekbeheeroplossing: POWERCORE
In die oorlog teen peste en plae wat mielies bedreig, staan die boer nie alleen nie. Pannar is trots daarop om boere te ondersteun en saam met hulle te werk om die winsgewendheid en groei van hulle boerderye te verseker. Niemand verstaan die belangrike en uiteenlopende rol van die[...]
Pioneer se P1197-platform: Hier is nou uitstekende waarde vir geld
deur AJ Steyn, veldagronoom, Pioneer Sedert die P1197-kultivarreeks drie jaar gelede die eerste keer hier in Suid-Afrika aangeplant is, het dit van krag tot krag gegaan. Dit het van die begin af presteer in die besproeiingsgebiede, en ook uitgebrei na die droëlande van die Oostelike produksiegebied as gevolg van[...]
ProAgri SA 267
Alles gaan op, behalwe pap Met ‘n dieselprys wat by R23 per liter draai, moet ‘n mens mooi dink voor jy agter die stuurwiel inklim en voet in die hoek sit. Die Russiese oorlog kry die skuld, want daar is glo wêreldwyd tekorte. Die probleem is nie soseer die[...]
My mielies val om: Hoekom?
deur Martin Brandt, landboukundige, Pioneer Mielies val dikwels om wanneer spanning tydens die graanvulproses die hoeveelheid koolhidrate wat aan die stam en wortels onttrek word, verhoog. ՚n Paar redes hoekom mielies omval: As gevolg van ՚n verskeidenheid spanningsfaktore gedurende die seisoen wat stamsterkte en/of stamgehalte beïnvloed.Die belangrikste spanningsfaktore wat[...]
Die optimale sojaboonpopulasie van P64T39R per grondsoort in Mpumalanga
Artikel verskaf Hoër plantbevolkings lei nie altyd tot hoër opbrengste nie. Daar is die afgelope dekade baie gepraat oor plantpopulasie by sojabone en met hoër insetkoste sal dit ՚n belangrike bestuursbesluit bly. Insetkoste het die afgelope paar jaar gestyg en om mededingend te bly, moet plantpopulasies nie geïgnoreer word[...]