Tydskrif
ProAgri SA 319
Beste ProAgri lesers, Toe ek drie jaar gelede my voete in die landboubedryf gesit het, het ek eerlikwaar nie besef wat dit alles behels nie. Vandag staan ek steeds verstom oor die geweldige impak wat landbou nie net in Suid-Afrika het nie, maar ook wêreldwyd. Die afgelope week het[...]
ProAgri Africa 127
Dear ProAgri Africa readers, Over the past few years, I have had the privilege of discovering that agriculture in Africa is about so much more than farming. It is about resilience. It is about innovation. It is about communities who refuse to give up, entrepreneurs who see opportunity where[...]
ProAgri SA 318
Die stories wat ons saamdra... Ek glo ’n mens se liefde vir die landboubedryf en vir boerdery begin lank voordat jy werklik verstaan wat boerdery beteken. Vir my het dit op ons familieplaas in die hartjie van die Noordoos-Kaap begin. Oor die afgelope paar jaar het ek die voorreg[...]
ProAgri SA 317
Elke boer weet dat sukses nie net bloot lê in harde werk nie, maar ook in die bereidwilligheid om voortdurend te leer, aan te pas en nuwe tegnologie te implementeer. Ons span het onlangs Val Boeredag bygewoon, waar ons weer eerstehands kon beleef hoe vinnig landbou en landboutegnologie ontwikkel[...]
ProAgri Africa 126
Agriculture across Africa is evolving at an incredible pace. Every season brings new challenges, but it also brings new opportunities for farmers who are willing to embrace innovation, adopt better management practices, and invest in sustainable growth. This month's cover story, “Tips from Tiger Animal Feeds: Managing early chick[...]