Tydskrif (RSA)

ProAgri SA 318

Die stories wat ons saamdra... Ek glo ’n mens se liefde vir die landboubedryf en vir boerdery begin lank voordat jy werklik verstaan wat boerdery beteken. Vir my het dit op ons familieplaas in die hartjie van die Noordoos-Kaap begin. Oor die afgelope paar jaar het ek die voorreg[...]

By Bianca Pretorius|14th August 2026|Categories: Tydskrif, Tydskrif (RSA)|Tags: |

Gesonde Gesonde grond grond begin by gesonde mikroörganismes

Waarom die beskerming van voordelige grondbakterieë een van die beste beleggings op die plaas is Boere weet al geslagte lank dat gesonde grond gesonde gewasse oplewer. Vandag bevestig wetenskap wat boere al jare in hul lande sien: onder elke suksesvolle gewas leef miljoene mikroörganismes wat voort durend werk om[...]

By Bianca Pretorius|12th August 2026|Categories: Tydskrif (RSA)|Tags: , , |

ProAgri SA 317

Elke boer weet dat sukses nie net bloot lê in harde werk nie, maar ook in die bereidwilligheid om voortdurend te leer, aan te pas en nuwe tegnologie te implementeer. Ons span het onlangs Val Boeredag bygewoon, waar ons weer eerstehands kon beleef hoe vinnig landbou en landboutegnologie ontwikkel[...]

By Bianca Pretorius|22nd July 2026|Categories: Tydskrif, Tydskrif (RSA)|Tags: |

ProAgri SA 316

Daar is sekere dae op die landboukalender wat net anders voel ... dae wat jou herinner hoekom jy doen wat jy doen. Die onlangse Stroperresies was beslis een van daardie dae. Die beplanning, geesdrif, entoesiasme en opwinding onder landbouhandelsmerke wat betref goeie en gesonde kompetisie … en uiteindelik het[...]

By Bianca Pretorius|23rd June 2026|Categories: Tydskrif, Tydskrif (RSA)|Tags: |
0
Go to Top