Het jy geweet
Het jy geweet? Volstruise is groot, maar gebou vir spoed!
Hy kan nie vlieg nie, het net twee tone, sluk klippies saam met sy kos in en lê ’n eier wat omtrent soveel inhoud as 24 hoendereiers kan bevat. Hierdie is beslis nie jou gewone voël nie! Die volstruis (Struthio camelus) is die grootste en swaarste lewende voël ter[...]
Wanneer bome begin skinder, is dit ’n ernstige saak!
’n Woud lyk dalk vir ons stil, maar onder die grond en selfs in die lug vind daar ’n ongelooflike uitruiling van chemiese seine en hulpbronne plaas. Bome kan op veranderinge in hul omgewing reageer, en sommige van hierdie reaksies kan ook naburige plante beïnvloed. Wetenskaplikes bestudeer al dekades[...]
Suid-Afrika is die wêreld se skilpadhoofstad!
Wanneer jy aan Suid-Afrika se unieke wildlewe dink, dink jy waarskynlik aan die Groot Vyf. Maar het jy geweet ons land spog ook met die meeste skilpadspesies ter wêreld? Suid-Afrika is die tuiste van 13 verskil lende skilpadspesies, meer as enige an der land. Een van die bekendstes is[...]