volstruise
Het jy geweet? Volstruise is groot, maar gebou vir spoed!
Hy kan nie vlieg nie, het net twee tone, sluk klippies saam met sy kos in en lê ’n eier wat omtrent soveel inhoud as 24 hoendereiers kan bevat. Hierdie is beslis nie jou gewone voël nie! Die volstruis (Struthio camelus) is die grootste en swaarste lewende voël ter[...]