skilpad
Suid-Afrika is die wêreld se skilpadhoofstad!
Wanneer jy aan Suid-Afrika se unieke wildlewe dink, dink jy waarskynlik aan die Groot Vyf. Maar het jy geweet ons land spog ook met die meeste skilpadspesies ter wêreld? Suid-Afrika is die tuiste van 13 verskil lende skilpadspesies, meer as enige an der land. Een van die bekendstes is[...]