Tydskrif (RSA)
ProAgri SA 316
Daar is sekere dae op die landboukalender wat net anders voel ... dae wat jou herinner hoekom jy doen wat jy doen. Die onlangse Stroperresies was beslis een van daardie dae. Die beplanning, geesdrif, entoesiasme en opwinding onder landbouhandelsmerke wat betref goeie en gesonde kompetisie … en uiteindelik het[...]
ProAgri SA 315
Nog ’n NAMPO is verby en die stof het gaan lê, maar die opgewondenheid en gesprekke wat vanjaar se skou gebring het, leef nog voort. NAMPO bly jaar na jaar die plek waar die landbougemeenskap sowel as boere en kundiges in die bedryf bymekaar kom om idees uit te[...]
ProAgri SA 314
Daar is sekere maande wat ՚n mens dwing om net ՚n oomblik stil te staan en weer perspektief te kry. April was so ՚n maand vir my. Een wat my opnuut laat besef het dat boerdery nie net oor jou grond, jou gewasse en jou vee gaan nie, maar[...]
ProAgri SA 313
Beste ProAgri-lesers, Maart bring altyd ’n sekere rustigheid ... ’n oomblik waar mens amper kan asem skep ná die gejaag van die seisoen. Tog is dit ook ’n tyd van voorbereiding, aanpassing en vooruitsigte vir die nuwe seisoen. Die seisoen is besig om te draai. Dae raak stadig maar[...]
ProAgri SA 312
Beste ProAgri-lesers, Februarie bring vanjaar nie net die ritme van ‘n nuwe seisoen nie, maar ook ’n swaar realiteit waarmee ons landboubedryf tans gekonfronteer word. Bek-en-klouseer is in die kollig, en die impak daarvan strek veel verder as net die plase waar uitbrekings aangemeld word. Dit raak boere se[...]