P1197YHR

Pioneer se P1197-platform: Hier is nou uitstekende waarde vir geld

deur AJ Steyn, veldagronoom, Pioneer Sedert die P1197-kultivarreeks drie jaar gelede die eerste keer hier in Suid-Afrika aangeplant is, het dit van krag tot krag gegaan. Dit het van die begin af presteer in die besproeiingsgebiede, en ook uitgebrei na die droƫlande van die Oostelike produksiegebied as gevolg van[...]

0
Go to Top