Pioneer
Mieliekopskade: Risiko met laat, buiteregistrasietoediening van glifosaattoediening glifosaat
deur Philip Fourie Landboukundige, Pioneer Risiko’s met laat toediening van glifosaat •Die toediening van glifosaat buite die aanbevole riglyne van die etiket mag lei tot skade aan die koppe en selfs opbrengsverliese. •Simptome op mieliekoppe wat verbind word met laat buiteregistrasie toediening van glifosaat word in Engels beskryf as[...]
Aspekte waarna gekyk kan word met die besluitneming van rywydtes by mielieproduksie
Geskryf deur: Mauritz van Heerden Een van die mees algemene vrae wat deur mielieprodusente gevrae word is: wat is die regte rywydte en dra nouer rye werklik by tot hoër opbrengste? Voordat daar enige reaksie hierop moet wees, moet eenvoudige sleutelvrae deur produsent self afgevra word, soos: 1. Watter[...]
Mielieopkoms: Die groot impak van ‘n dag
Geskryf deur: De Bruyn Myburgh, Pioneer Opsomming • Ontkieming en opkoms het ‘n groot invloed op opbrengs, ‘n dag verskil in opkoms, kan verliese in die oes veroorsaak. • Grondtemperatuur en grondvog is variërend in die eerste 5 cm, en dit skep ongunstige toestande vir ontkieming en die vorming[...]
Chemiese skade aan jong plante
deur AJ Steyn, Pioneer veldagronoom Wanneer planttyd vir somergewasse aanbreek, weet ons nie wat die seisoen gaan inhou ten opsigte van klimaatstoestande nie. Die gebruik van chemiese onkruiddoders het so deel van produksiepraktyke geword dat daar natuurlik uitdagings in terme van toedieningsmetodes en dosisse ontstaan, omdat omgewingsfaktore en gronde[...]
Soja-mites hokgeslaan: Drooggeroosterde soja kry eie program
Oor die jare is soja meestal verkeerd verstaan, verkeerd hanteer, verkeerd verwerk, verkeerd gegeur en verkeerd in die voedselmark bemark en posisioneer. Nou kry die drooggeroosterde sojaboon sy eie kuier-en-kookprogram om eens en vir altyd die waarheid oor die sojaboon met die wêreld te deel. Die eerste episode van[...]