grondtemperatuur
Mielieopkoms: Die groot impak van ‘n dag
Geskryf deur: De Bruyn Myburgh, Pioneer Opsomming • Ontkieming en opkoms het ‘n groot invloed op opbrengs, ‘n dag verskil in opkoms, kan verliese in die oes veroorsaak. • Grondtemperatuur en grondvog is variërend in die eerste 5 cm, en dit skep ongunstige toestande vir ontkieming en die vorming[...]