mielieopkoms
Mielieopkoms hervat: Pro-aktiewe wyse tot goeie opkoms
OPSOMMING Grondtemperatuur en grondvog is ‘n varieërende faktor in die eerste 5 cm, en dit skep ongunstige toestande vir ontkieming en die vorming van nodale wortels. Die vorming van nodale wortels begin al by V1 en eindig by V6, die wortels speel ‘n groot rol in die opname van[...]
Mielieopkoms: Die groot impak van ‘n dag
Geskryf deur: De Bruyn Myburgh, Pioneer Opsomming • Ontkieming en opkoms het ‘n groot invloed op opbrengs, ‘n dag verskil in opkoms, kan verliese in die oes veroorsaak. • Grondtemperatuur en grondvog is variërend in die eerste 5 cm, en dit skep ongunstige toestande vir ontkieming en die vorming[...]