Pioneer
Saad en ontkieming
deur Johan Kock, produklandboukundige by Pioneer Saad Saad is vanaf die ontstaan van die mensdom belangrik vir oorlewing. Reeds in pre-historiese tye het mense saad versamel en bewaar as voedsel en voortplantingsmateriaal. ՚n Sterk korrelasie bestaan tussen die tempo van ontwikkeling van antieke nasies en graanproduksie. Die antieke Romeine[...]
Mieliekopsimptome met buiteregistrasie: Laat aanwending van glifosaat
deur Philip Fourie, Pioneer Landboukundige Voor die gebruik van glifosaat as ‘n na-opkoms onkruidbeheermeganisme in mielieverbouing en later, sojas, katoen en kanola, was die Suid-Afrikaanse produsent uitsluitlik afhanklik van slegs vooropkoms-onkruiddoders soos atrasien en grasdoders - van die asetanaliede groep. Die vooropkomsmiddels is steeds in gebruik vandag, maar as[...]
Die belangrikheid van plantvoorbereiding
Deur: Neels Faber, Pioneer Landboukundige Ons bereik amptelik die tyd van die jaar wat al die boere hul grond gereed maak vir planttyd vir die opkomende seisoen. Vir optimale plantvoorbereiding word daar gefokus op twee hooffaktore, naamlik bemesting en goeie saadbedvoorbereiding, waarvan elkeen, in sy eie opsig, krities[...]
Besproeiingsmielies: Faktore wat doeltreffende watergebruik kan beïnvloed
Artikel voorsien deur AJ Steyn, veldagronoom, Pioneer In ons waterskaars land word baie graan onder besproeiing geproduseer, maar hoe doeltreffend is die plante se opname van die water? Dit is belangrik om waterverbruik tussen kultivars en plantdigtheid te ondersoek, tesame met beter monitering van besproeiingsvolumes. Navorsing uit die VSA[...]
Pioneer Agronomie
SUKSESVOLLE GEWASBESTUUR Suksesvolle gewasbestuur onder die uitdagende omstandighede wat ons tans beleef, vereis effektiewe en innoverende gebruike van die agronomiese bronne en inligting tot ons beskikking. Toegang tot adviseurs en navorsingsgerigte inligting vorm die basis vir kritiese besluitneming. By Pioneer is ons toegewyd besig om gewasbestuur te verbeter. Ons[...]