Pioneer

Sonneblom se Toekoms in die somer-saaigebiede in Suid-Afrika

Deur Philip Fourie, Landboukundige van Pioneer Saad Buiten mielies, word sonneblom in die Westelike somersaaigebiede al vir dekades suksesvol verbou. Dit is een van die belangrikste gewasse in die Westelike produksiegebiede om saam met mielies in ‘n wisselbouprogram te gebruik. Die gewas se uitsonderlike aanpasbaarheid onder koel temperature tot[...]

By Specialist Writer|4th November 2020|Categories: Artikels, Gewasproduksie|Tags: , |

Mielie opbrengste word beïnvloed deur afwyking van inry-spasiëring

Deur: Martin Brandt, Agronoom by Pioneer Saad Die afgelope mielieseisoen van 2019-2020 was ‘n uitdagende, moeilike en baie wisselvallige seisoen wat baie produsente nie graag wil oor hê nie. Oeste het baie goed gelyk met goeie potensiaal aan die begin.  Later het dit wisselvallig begin raak wat weersomstandighede betref. [...]

By Specialist Writer|6th October 2020|Categories: Artikels, Gewasproduksie|Tags: , |

Mieliesaailingopkoms en eenvormigheid op lande met baie plantresteop plantreste

Deur: Pioneer Agronomie Boere het mielies nodig wat in kort plantseisoene met meer volhoubare bewerkingspraktyke kan presteer, maar die nuwe neigings bring nuwe uitdagings. Vroeër aanplantings met bewaringsbewerkingstelsels verhoog die risiko van oneweredige, laer stande en gevolglike opbrengsverlaging. Grondtemperature is dan tipies baie laer as die optimum van 29°C[...]

By Specialist Writer|19th June 2020|Categories: Artikels, Gewasproduksie|Tags: , , , |

Maak beter mieliekuilvoer met Pioneer

deur De Bruyn Myburgh, agronoom, Pioneer SA Boere gebruik gewoonlik ՚n kuilvoerkultivar se opbrengsprestasie tydens die huidige seisoen om te besluit watter baster hulle die volgende jaar moet plant. Maar nou kan boere beter besluite neem deur gebruik te maak van opbrengsdata van goeie gehalte, sowel as kwaliteitsdata, uit[...]

By Specialist Writer|31st March 2020|Categories: Artikels, Gewasproduksie|Tags: , |
0
Go to Top