afwyking van inry-spasiëring

Mielie opbrengste word beïnvloed deur afwyking van inry-spasiëring

Deur: Martin Brandt, Agronoom by Pioneer Saad Die afgelope mielieseisoen van 2019-2020 was ‘n uitdagende, moeilike en baie wisselvallige seisoen wat baie produsente nie graag wil oor hê nie. Oeste het baie goed gelyk met goeie potensiaal aan die begin.  Later het dit wisselvallig begin raak wat weersomstandighede betref. [...]

By Specialist Writer|6th October 2020|Categories: Artikels, Gewasproduksie|Tags: , |
0
Go to Top