Powercore
Knikker mieliepeste uit – Pannar® loods ‘n nuwe insekbeheeroplossing: POWERCORE
In die oorlog teen peste en plae wat mielies bedreig, staan die boer nie alleen nie. Pannar is trots daarop om boere te ondersteun en saam met hulle te werk om die winsgewendheid en groei van hulle boerderye te verseker. Niemand verstaan die belangrike en uiteenlopende rol van die[...]