Agrico

Agrico se G4-spilpunt stop diewe en verbeter produksie

՚n Besige boer het nie tyd om te mors nie, veral nie wanneer dors gewasse water nodig het en motors en onderdele skielik voete gekry nie. Agrico verstaan dit. Dus het hulle tegniese span koppe bymekaar gesit en ՚n plan beraam. Die oplossing? Die Generasie Vier (of G4) spilpuntonderdele[...]

By Maryna Steyn|1st June 2022|Categories: Artikels, Besproeiing|Tags: , , , , , |

Die gras is groener waar Agrico ploeg

Die taai groen Agrico-skeurploeg op die plaas Rustgevonden. Die dag toe Agrico se werktuie op Rustgevonden naby Ventersburg in die Vrystaat voet aan wal gesit het, is ՚n toppunt in grondbewerking bereik. Thys Delport boer sedert 1968 op Rustgevonden. Hy is ՚n ware ambassadeur vir Agrico-werktuie omdat hulle ՚n[...]

Agrico laat elke druppel werk

Mielies in die woestyn! Werner Mouton, gewasbestuurder van Hartebeesloop, sê met die goeie water wat deur doeltreffende en betroubare Agrico-spilpunte toegedien word, kan ongekende hoogtes bereik word! In ՚n woestynland waar water skaars is kan ՚n boer nie bekostig om selfs ՚n druppel te mors nie. Op die plaas[...]

By Annemarie Bremner|21st February 2022|Categories: Artikels, Besproeiing|Tags: , , |
0
Go to Top