Agrico

Maak die beste van jou beperkte hulpbronne met Agrico

՚n Groot watertekort het Beerseun Boerdery buite Tzaneen tot ՚n jaar gelede aan bande gelê, tot hulle die beste tegnologie en toerusting ingespan het om die water wat hulle wel het ten beste te benut. Vandag plant hulle suikermielies, groenbone, pampoene, eiervrug, verskillende kultivars rissies, papajas, koejawels, makadamianeute, sitrus[...]

By Specialist Writer|22nd October 2020|Categories: Artikels, Besproeiing, Gewasproduksie|Tags: |

Nog makliker besproeiing vir die boer: Besproei akkurater met Agrico se GPS-webbeheer

Agrico doen weer baanbrekerswerk met spilpuntbeheerstelsels. En om die nuus nog beter vir boere te maak, kry elke boer wat ’n nuwe AGRICO Advanced Rain-paneel- of pompbeheerder aanskaf 24 maande gratis toegang tot hulle slim, nuwe, internetgebaseerde stelsel. Die stelsel bied afstandbeheer vanaf enige slimfoon, tablet of rekenaar wat[...]

By Specialist Writer|18th September 2020|Categories: Artikels, Besproeiing, Gewasproduksie|Tags: , |

Betroubaar en duursaam: Agrico-spilpunte staan reeds dekades sterk

Betroubare, sterk, stewige toerusting en goeie dienslewering. Dit is wat elke boer vir sy plaas soek. Agrico bied al hierdie eienskappe en nog meer, en daarom loop elke eienaar van ’n Agrico-spilpunt met ’n glimlag van oor tot oor. Agrico verbeter ook elke dag hulle besproeiingstelsels om by die[...]

By Benine Ackermann|31st March 2020|Categories: Artikels, Besproeiing, Gewasproduksie|Tags: , |
0
Go to Top