Agrico

Akkurate spilpuntbestuur: Bespaar tyd en geld met Agrico se beheerstelsels

Met vandag se tegnologie hoef ՚n boer nie meer middernag in sy bakkie te klim en self sy pompe te gaan aan- of afskakel nie. Hy kan dit vanuit die veiligheid en gerief van sy eie huis deur Agrico se Advanced Rain-beheerstelsels doen. “Dit is die goedkoopste spilpuntvoorman wat[...]

By Benine Ackermann|9th December 2019|Categories: Artikels, Besproeiing, Gewasproduksie|Tags: , , , |

Kontraskotteleg: Agrico se HSD werk vining en doeltreffend

Boerderygenot is wanneer jy na ՚n werktuig soek om ՚n bepaalde taak te verrig en dan een kry wat jou stoutsteverwagtinge oortref en dan nog baie goedkoper as sy mededingers is. Agrico het hierdie driekuns vervolmaak met die HSD (hoëspoeddis). Eben Botha boer in die Harrismithomgewing. Hy plant mielies[...]

By Specialist Writer|18th April 2019|Categories: Artikels, Meganisasie|Tags: , |

Agrico sit toepaslike tegnologie in die boer se hand

Dutoit Agri is ՚n toonaangewende boerdery en op hulle groot skaal moet daar deurlopend na maniere gesoek word om presisieboerdery nog meer presies te maak. Hulle het ՚n ruk gelede oor ՚n groot hekkie gespring toe hulle Agrico se spilpunte met die vernuwende Advanced Rain-beheerstelsels aangeskaf het. Boonop hang[...]

By Specialist Writer|8th January 2019|Categories: Artikels, Besproeiing|Tags: , |
0
Go to Top