Agrico spilpunte

VIDEO: Springbokslot Bakkies Botha boer saam Agrico!

Vir Bakkies is boerdery nie net ‘n beroep nie. Dit is ‘n leefwyse; ‘n roeping wat hom verbind aan ons Skepper en die grond van ons pragtige land. Sy hart klop vir die ryk, vrugbare landerye en die landbougemeenskap van Suid-Afrika. Ná ‘n legendariese rugbyloopbaan het Bakkies ‘n nuwe[...]

By Specialist Writer|27th November 2024|Categories: Video's|Tags: , , , , |

Agrico in ‘n seisoen van momentum vol hoogtepunte

Agrico is ’n welbekende naam vir boere regoor suidelike Afrika. ‘n Familiesaak met ‘n passie vir landbou en boere en ‘n wil om die mooi land van ons ‘n beter plek vir almal te maak  – dit is die strewe van Agrico. Agrico het sedert 1896 gegroei tot die[...]

0
Go to Top