Agrico
VIDEO: Agrico bring groot landboutegnologie na Val Boeredag
Val Boeredag is altyd 'n fees veral wanneer indrukwekkende landboumasjinerie in die land wys wat dit kan doen! Agrico was weer deel van die aksie en het boere die geleentheid gegee om hul landbou-oplossings van nader te bekyk. Met 'n sterk fokus op doeltreffendheid, betroubaarheid en praktiese oplossings vir[...]
VIDEO: Tech Talk met Agrico – Episode 8: Hoeveel energie het ek nodig om ’n spilpunt te laat werk?
Die werklike energie van jou spilpunt lê in die water. Laat Agrico jou help met al die berekeninge en kilowattbehoeftes vir jou spilpunt. Sien video vir meer inligting. https://youtu.be/9aNdFiTI2b4
Agrico T-reeks-skeurploeg (ripper) ontsluit die potensiaal van Noord-Vrystaatse sandgronde
Op die uitgestrekte sandgronde tussen Viljoenskroon en Klerksdorp weet boere dat sukses nie net van reën afhanklik is nie. Die geheim lê dikwels onder die oppervlak, in die vermoë van wortels om diep genoeg te groei om vog en voedingstowwe te benut. Vir JP Meintjes van Kruispan Boerdery is[...]
VIDEO: AGRICO by NAMPO 2026 | Besproeiing, innovasie en optimalisering van boerdery
Slim oplossings vir slimmer boerdery. By NAMPO het ons met Johan Myburgh, Produksiebestuurder by Agrico, gesels oor die nuutste produkte en oplossings wat ontwerp is om boere se praktyke te optimaliseer. Selfs in moeilike jare. In hierdie video kyk ons na Agrico se bekende besproeiingstelsels, die T-reeks ripper, asook[...]
VIDEO: Tech Talk met Agrico Episode 6 – Drippers en drupperlyne
Wanneer dit kom by doeltreffende besproeiing, is Agrico se drupbesproeiingstelsels ontwerp om presisie te lewer waar dit die meeste saak maak. Johan Visser van Agrico gee meer inligting oor drupperlyn-pype. Het jy geweet dat drupperlyn-pype twee hooftipes druppers het? • Drukgekompenseerde druppers Hierdie verseker ’n konstante watervloei, selfs op[...]