JP Meintjies
Agrico T-reeks-skeurploeg (ripper) ontsluit die potensiaal van Noord-Vrystaatse sandgronde
Op die uitgestrekte sandgronde tussen Viljoenskroon en Klerksdorp weet boere dat sukses nie net van reën afhanklik is nie. Die geheim lê dikwels onder die oppervlak, in die vermoë van wortels om diep genoeg te groei om vog en voedingstowwe te benut. Vir JP Meintjes van Kruispan Boerdery is[...]