Skeurploeg
Agrico T-reeks-skeurploeg (ripper) ontsluit die potensiaal van Noord-Vrystaatse sandgronde
Op die uitgestrekte sandgronde tussen Viljoenskroon en Klerksdorp weet boere dat sukses nie net van reën afhanklik is nie. Die geheim lê dikwels onder die oppervlak, in die vermoë van wortels om diep genoeg te groei om vog en voedingstowwe te benut. Vir JP Meintjes van Kruispan Boerdery is[...]
VIDEO: Agrico T1250-skeurploeg wys sy staal in Wesselsbron
Suid-Afrika se uiteenlopede landbou toestande, vereis doelgerigte implemente vir verskillende grondtipes. Die Agrico herset T1250 skeurploeg is spesifiek ontwerp vir ons diep sandgrond van sentraal Suid-Afrika. Dit is juis op hierdie sandgronde naby Wesselsbron op die plaas van Aser Nel wat die T1250 se werkverigting gedemonstreer was. Die resultate[...]
Tatu se ASTMatic 450 skeurploeë en Valtrac help boere met harde grond
Dirk Potgieter boer tussen Vereeniging en Villiers in Suid-Afrika. Hy verduidelik hoekom hy die Tatu ASTMatic 450 al meer as twaalf jaar vertrou! Tatu se ASTMatic 450 skeurploeë help boere om die harde ploegblad op te breek om wortelindringing te verbeter. https://youtu.be/VQAM3MZqu2Y Die rede waarom Dirk gekies het om[...]