grondvoorbereiding
Legende in die land: Werk slimmer met Agri Afrika se Legend Chaser Bins en Legend Cross Till
In moderne boerdery tel elke minuut en elke liter brandstof. Daarom soek boere na implemente wat produktiwiteit verhoog, insetkoste beperk en die werk vinniger en doeltreffender afhandel. Agri Afrika se Legend Chaser Bins en Legend Cross Till is twee sulke oplossings wat ontwerp is om boere se werk makliker[...]
Agrico T-reeks-skeurploeg (ripper) ontsluit die potensiaal van Noord-Vrystaatse sandgronde
Op die uitgestrekte sandgronde tussen Viljoenskroon en Klerksdorp weet boere dat sukses nie net van reën afhanklik is nie. Die geheim lê dikwels onder die oppervlak, in die vermoë van wortels om diep genoeg te groei om vog en voedingstowwe te benut. Vir JP Meintjes van Kruispan Boerdery is[...]
Hê ’n super-plantseisoen met Rovic se Super 25-tandwerktuig!
As jy ’n gelukkige boer wil hê, gee jy vir hom lekker los grond, gereed vir planttyd. Ongelukkig kan die natuur nie voorgeskryf word nie, maar Rovic se Super 25-tandwerkmasjien is ’n uitstekende tweede prys. Dié masjien se groot bekendstelling was vanjaar by NAMPO. Die Super 25 tandwerkmasjien se[...]
LEMKEN: Diep gewortel in Greenway Boerdery se grondvoorbereiding
LEMKEN is welbekend vir hulle veeldoelige grondbewerkingtoerusting soos die Karat, Rubin en Heliodor wat jou verseker van ’n ferm saadbed vir die plantseisoen. Wanneer daar geploeg moet word, staan LEMKEN ook gereed met sy Juwel-reeks. Greenway Boerdery het 34 jaar gelede ontstaan – in 1988. Hulle is geleë in[...]