Grondbewerking
Legende in die land: Werk slimmer met Agri Afrika se Legend Chaser Bins en Legend Cross Till
In moderne boerdery tel elke minuut en elke liter brandstof. Daarom soek boere na implemente wat produktiwiteit verhoog, insetkoste beperk en die werk vinniger en doeltreffender afhandel. Agri Afrika se Legend Chaser Bins en Legend Cross Till is twee sulke oplossings wat ontwerp is om boere se werk makliker[...]
Agrico T-reeks-skeurploeg (ripper) ontsluit die potensiaal van Noord-Vrystaatse sandgronde
Op die uitgestrekte sandgronde tussen Viljoenskroon en Klerksdorp weet boere dat sukses nie net van reën afhanklik is nie. Die geheim lê dikwels onder die oppervlak, in die vermoë van wortels om diep genoeg te groei om vog en voedingstowwe te benut. Vir JP Meintjes van Kruispan Boerdery is[...]
VIDEO: 10 Jaar van Reinke Afrika
Reinke het tydens hul Handelaarskonferensie, wat op 28 Januarie 2026 by The Roots in Potchefstroom gehou is, tien jaar van groei, innovasie en impak in Afrika gevier. Van strategiese uitbreiding na nuwe en ontluikende markte tot moderne besproeiingstegnologie wat fokus op beter water- en energie gebruik, bly Reinke groei[...]
LEMKEN verseker jou saadbed is reg vir planttyd
Die blou werkreuse van LEMKEN het boere weereens beïndruk by die jaarlikse Val Boeredag-demonstrasies. LEMKEN het die Karat 12-, Rubin 12- en Rubin 10-grondbewerkings toerusting gedemonstreer. Wessel Vosloo, LEMKEN Suid-Afrika verkoopsverteenwoordiger vir die noord-oostelike streek van Suid-Afrika. Wessel Vosloo van LEMKEN Suid-Afrika is die verkoopsverteenwoordiger vir die[...]
Karat 12: LEMKEN-lande is gewasse se droom
Die tyd van lande brand is verby. Werktuie soos LEMKEN se Karat maak die lewe vir boere rook- en besoedelvry en sorg vir ‘n mooi egalige saadbed wat plante nodig het om ‘n beter opbrengs te lewer. Ru-El de Wet van Le Wettin Boerdery, ‘n besproeiingsboer buite Hopetown, gebruik[...]