Grondbewerking
Valtrac geenbewerking planters jou antwoord tot herlewingslandbou
Alles kos die boer al hoe meer geld – diesel, arbeid, tyd, kunsmis, saad ... Dit beteken dat die boer die meeste waarde uit elke sent moet pers en niks moet vermor nie. Een manier om geld te bespaar en opbrengste te verhoog is geenbewerking, ‘n stelsel waar die[...]
Ripper Tillage se toerusting gee jou die perfekte saadbed
Om jou grond te bewerk na strooptyd en voor planttyd is baie belangrik en sorg vir ‘n goeie oes. “Ripper Tillage spesialiseer in grond- en saadbedvoorbereiding asook vogtigheidsbewaring. Voor plant, tydens plant en na plant is Ripper Tillage die antwoord,” sê Werner Lubbe, bestuurder van presisieboerdery vir Ripper Tillage.[...]
Die gras is groener waar Agrico ploeg
Die taai groen Agrico-skeurploeg op die plaas Rustgevonden. Die dag toe Agrico se werktuie op Rustgevonden naby Ventersburg in die Vrystaat voet aan wal gesit het, is ՚n toppunt in grondbewerking bereik. Thys Delport boer sedert 1968 op Rustgevonden. Hy is ՚n ware ambassadeur vir Agrico-werktuie omdat hulle ՚n[...]
Grootste aanlyn trekker- en implement veiling nog in Suid Afrika
Kwaliteit trekker en implement veiling. Presies wat dit sê! ‘n Mens kan nie deesdae voortgaan op dieselfde wyse as wat jy voorheen gedoen het nie. Die nuwe normaal waarna almal verwys, vereis van jou om vir ‘n slag rond om jou te kyk en besluit hoe jy dinge anders[...]
Gebou om te hou: Valtrac se Tatu-werktuie wys staal in turfgrond
As planttyd kom, is dit noodsaaklik dat die graanboer gereed is om sy duur saad aan die goeie grond toe te vertrou. ‘n Los, fyn en egalige saadbed is van die uiterste belang om te verseker dat elke saadjie die beste lêplek het om te kan ontkiem en uitsonderlik[...]