aanlynveiling
Bulle wat praat vir hulself: Buckridge se bulaanbod – Fotos & beskrywings
Wanneer prestasie, konsekwentheid en genetiese uitnemendheid bymekaarkom, is die resultaat duidelik sigbaar in die bulle wat Buckridge Bonsmaras vanjaar op hul komende AANLYN veiling aanbied. Met ’n streng en doelgerigte teelbeleid oor jare heen, lewer Buckridge weer ’n besonder sterk string bulle wat vir hulself praat, bulle met bewese[...]
Grootste aanlyn trekker- en implement veiling nog in Suid Afrika
Kwaliteit trekker en implement veiling. Presies wat dit sê! ‘n Mens kan nie deesdae voortgaan op dieselfde wyse as wat jy voorheen gedoen het nie. Die nuwe normaal waarna almal verwys, vereis van jou om vir ‘n slag rond om jou te kyk en besluit hoe jy dinge anders[...]