FarmSpace

Case IH maak skoonskip by 2026 se Balerresies

Die 2026-landboukalender het sommer vroeg afgeskop met ’n hoogtepunt vir hooiboere: die gewilde Balerresies, aangebied deur FarmSpace in samewerking met Valtrac. Dis ’n dag wat elke boer wat erns maak met gehalte hooi en doeltreffende toerusting, met ’n rooi sirkel omring op die kalender. Die geleentheid het op 28[...]

By Bianca Pretorius|30th January 2026|Categories: Artikels, Meganisasie|Tags: , , , , , , , , , |

Naelbyt-stryd by die jaarlikse King Price Balerwedstryd

deur Redaksie Op julle merke … gereed … baal! ՚n Opwindende byeenkoms op die landboukalender is die King Pice Balerwedstryd wat in samewerking met FarmSpace aangebied word. Vanjaar het boere en deelnemers die gietende reën en bewolkte weer getrotseer om te sien wie bekroon gaan word as die wenner[...]

By Specialist Writer|10th February 2023|Categories: Artikels, Hulpbronbestuur, Meganisasie|Tags: , , |

Buiteperd kraai koning by King Price balerwedstryd

Die opwindende balerwedstryd het weer boere van regoor die land na ՚n plaas buite Parys in die Vrystaat gelok om self te kyk watter baler vanjaar koning kraai. Die balers het weer kop aan kop geloop en die spanning was hoog. Die spogdag is aangebied deur FarmSpace in samewerking[...]

Grootste aanlyn trekker- en implement veiling nog in Suid Afrika

Kwaliteit trekker en implement veiling. Presies wat dit sê! ‘n Mens kan nie deesdae voortgaan op dieselfde wyse as wat jy voorheen gedoen het nie. Die nuwe normaal waarna almal verwys, vereis van jou om vir ‘n slag rond om jou te kyk en besluit hoe jy dinge anders[...]

By Specialist Writer|14th February 2022|Categories: Grondbewerking, Hulpbronbestuur, Meganisasie, Strooptoerusting, Trekkers|Tags: , |
0
Go to Top