balers

Case IH maak skoonskip by 2026 se Balerresies

Die 2026-landboukalender het sommer vroeg afgeskop met ’n hoogtepunt vir hooiboere: die gewilde Balerresies, aangebied deur FarmSpace in samewerking met Valtrac. Dis ’n dag wat elke boer wat erns maak met gehalte hooi en doeltreffende toerusting, met ’n rooi sirkel omring op die kalender. Die geleentheid het op 28[...]

By Bianca Pretorius|30th January 2026|Categories: Artikels, Meganisasie|Tags: , , , , , , , , , |

VIDEO: Jupidex stel nuwe produkte aan boere tydens NAMPO 2025 bekend – kyk hier!

Jupidex by NAMPO 2025: Jupidex het boere beïndruk met hul nuutste landboutoerusting by NAMPO 2025! Van presisie-implemente tot wêreldklas toerusting, tegnologie en oplossing — hulle bring vooruitgang na jou plaas. Kyk die volledige video vir hoogtepunte op van die nuwe produkte wat tydens NAMPO vanjaar bekendgestel is en insigte direk[...]

By Bianca Pretorius|4th June 2025|Categories: Mechanisation videos, Videos|Tags: , , , , , |

VIDEO: New Holland by Balfour Hooidag 2025

Top hoëdigtheidbale - ‘n Rewolusionêre stap in baaltegnologie en baaluitnemendheid in die hoëdigtheidbaalsegment, stel New Holland BigBaler 1290 High-Density in staat om bale met tot 22% meer digtheid as standaard konvensionele balers te produseer. Dit sorg vir meer doeltreffende logistiek en vervoer–ideaal vir professionele baalkontrakteurs en baalhandelaars. Vir meer[...]

By Specialist Writer|3rd February 2025|Categories: Video's|Tags: , , |

VIDEO: Rovic | Krone Balers

Rovic het ’n wye verskeidenheid Krone-balers vir boere om vanuit te kies om hul baalwerk op die plaas maklik te maak. Mickey Matthee, tegniese bestuurder vir Rovic in Kaapstad vertel by NAMPO Kaap 2024 meer oor hulle verskillende balers. Die balers is só ontwerp dat wanneer die baal uitgespoeg[...]

By Specialist Writer|16th January 2025|Categories: Video's|Tags: , , |
0
Go to Top