Implemente
Kelly-grondbewerkers is ’n alles-in-een-oplossing vir die moderne boer
’n Boer moet alles op die plaas kan doen: hy is ’n besigheidsman, ’n motorwerktuigkundige, ’n grondkenner, ’n weervoorspeller en ’n probleemoplosser. Boerdery is ’n dinamiese bedryf wat verg dat jy veelsydig moet wees. Net so kan ’n mens nie van jou implemente verwag om net een ding te[...]
VIDEO – CASE IH-werktuie: Maak seker jou grond kry die beste
Case IH was by die Val Boeredag waar boere al hulle werktuie in aksie kon sien. Al die Case IH werktuie is agronomies ontwerp. Kyk die video vir meer. https://youtu.be/LZaUWdo1zDM
VIDEO: Jupidex stel nuwe produkte aan boere tydens NAMPO 2025 bekend – kyk hier!
Jupidex by NAMPO 2025: Jupidex het boere beïndruk met hul nuutste landboutoerusting by NAMPO 2025! Van presisie-implemente tot wêreldklas toerusting, tegnologie en oplossing — hulle bring vooruitgang na jou plaas. Kyk die volledige video vir hoogtepunte op van die nuwe produkte wat tydens NAMPO vanjaar bekendgestel is en insigte direk[...]
VIDEO: Rovic Quicke | NAMPO Kaap 2024
Rovic is by vanjaar se NAMPO Kaap-skou waar hulle verskeie produkte uitstal, onder andere die Quicke-laaigrawe. Daar is verskeie opsionele ekstras op die laaigrawe beskikbaar. Die twee bekendste laaigrawe is die X-laaigraaf en Q-laaigraaf. Hierdie bring buide tydsbesparing en gemak vir die boer. Vir meer inligting oor die Quicke-reeks[...]
Smith Power Equipment bring Kubota en Polaris na Kaap NAMPO
Geoffrey Green, digitale bemarkingsbestuurder by Smith Power Equipment verduidelik dat Kubota 'n naam is om dop te hou! Smith Power Equipment het 'n positiewe Kaap NAMPO 2023 gehad. Die invoerder en verspreider van Kubota-landboutoerusting is optimisties oor die toekoms. Besoekers kon 'n verskeidenheid trekkers, Kubota-implemente, veldry-voertuie en kragopwekkers sien.[...]