Quicke

Rovic versterk boere se meganisasiekeuses by NAMPO 2025

Rovic het tydens NAMPO weer gewys hoekom hulle een van die voorste name in landboumeganisasie in Suid-Afrika is. Met ‘n uitstalling wat die krag van wêreldgehalte toerusting en plaaslike kundigheid gekombineer het, het hulle opnuut hulle verbintenis tot produktiewe en volhoubare boerdery onderstreep. Besoekers aan Rovic se standplaas op[...]

By Jaco Cilliers|28th May 2025|Categories: Artikels, Meganisasie|Tags: , , |

VIDEO: Rovic Quicke | NAMPO Kaap 2024

Rovic is by vanjaar se NAMPO Kaap-skou waar hulle verskeie produkte uitstal, onder andere die Quicke-laaigrawe. Daar is verskeie opsionele ekstras op die laaigrawe beskikbaar. Die twee bekendste laaigrawe is die X-laaigraaf en Q-laaigraaf. Hierdie bring buide tydsbesparing en gemak vir die boer. Vir meer inligting oor die Quicke-reeks[...]

By Specialist Writer|25th September 2024|Categories: Video's|Tags: , , , , |

Rovic se Quicke toerusting maak laaiwerk maklik

Hendrik Nielsen van Quicke-laaigrawe in Swede het vanjaar se NAMPO by Bothaville bygewoon. Hy het die maatskappy, wat spog met meer as sewe dekades se kundigheid met laaigraaftoerusting, se produkte by hulle plaaslike verspreidders, Rovic, se stalletjie aan Suid-Afrikaanse boere bekend gestel. Quicke se twee bekendste laaigrawe sluit die[...]

By Tisha Steyn|6th June 2024|Categories: Artikels, Meganisasie|Tags: , , , |

Rovic Leers wys hulle staal by Balfour se Hooidag

Genoeg goeie voer is vir die veeboer goud werd, veral tydens droogtetye soos nou. Maar goeie hooi val nie uit die lug nie – dit moet reg en sorgsaam gemaak word en dit is presies hier waar Balfour se jaarlikse Hooidag ’n skatkis vol hooikennis vir boere ontsluit. “Die jaarlikse[...]

1
Go to Top