Rovic Leers

Kunsmis, kalk, gips … Rovic se reuse RSS 13-18 Syncrospread strooi baie mooi

Boere het verstom gestaan oor die doeltreffendheid van die nuwe Syncrospread dubbelas-strooier wat Casper van Zyl van Rovic tydens vanjaar se Graan SA NAMPO by Bothaville in die Vrystaat bekendgestel het. Casper is die hoof ingenieur vir Rovic se strooier afdeling, genaamd Syncrospread. Die nuwe Rovic Syncospread (RSS 13-18)[...]

By Tisha Steyn|5th July 2024|Categories: Artikels, Meganisasie|Tags: , , |

Rovic-besproeiing – meer betroubaar as reën

Rovic se wye reeks werktuie en toebehore is vanjaar opnuut tydens Graan SA se NAMPO Oesdag op Bothaville in die Vrystaat aan besoekers van heinde en ver bekend gestel. Volgens Tobias Doyer, uitvoerende hoof van NAMPO, bring uitstallers “net hulle beste" na die landbouskou vir boere, wat ook in[...]

By Tisha Steyn|5th July 2024|Categories: Artikels, Besproeiing|Tags: , , , |
0
Go to Top