strooier
VIDEO: Rovic Leers Presisie Strooier
'n Strooier met 'n blink staal bin wat 13 kubieke meter is en 18 ton kan handhaaf, is nou in die boer se voordeel. Die strooier bevat 'n Raven sisteem en het ook 'n laswaarnemings funskie wat direk gekoppel word aan jou olie pomp en presies vir die trekker[...]
Rovic vat g’n strooi wanneer dit kom by strooiwerk
Stewig, sterk, stabiel, veelsydig, betroubaar, duursaam en strooi sonder sukkel! Dit is Rovic Leers se RSM 10-14 Synco-strooier. Daarvan getuig boere wat onlangs die voortreflike strooier by Chrissiesmeer-boeredag in aksie gesien het. Melissa Jonker, Rovic Leers-verteenwoordiger, vertel meer van die strooier: “Die strooier dra lag-lag ՚n totale vrag van[...]
Jupidex bring die Vicon strooier na die Blou Toer
Christopher Laubshcer, tegniese bestuurder van Jupidex stel die Vicon Superflow PS403 bekend tydens die Blou Toer. Die Vicon kunsmisstrooier het verskeie kenmerke wat dit aanloklik maak. Nie net spog die strooier met 'n veselglas bak nie, dit het min bewegende dele wat die onderhoud op die tuig verminder. Die[...]