RSM 10-14 Synco

Rovic vat g’n strooi wanneer dit kom by strooiwerk

Stewig, sterk, stabiel, veelsydig, betroubaar, duursaam en strooi sonder sukkel! Dit is Rovic Leers se RSM 10-14 Synco-strooier. Daarvan getuig boere wat onlangs die voortreflike strooier by Chrissiesmeer-boeredag in aksie gesien het. Melissa Jonker, Rovic Leers-verteenwoordiger, vertel meer van die strooier: “Die strooier dra lag-lag ՚n totale vrag van[...]

By Bianca Henning|15th March 2024|Categories: Artikels, Meganisasie|Tags: , , , |
Go to Top