Blou-toer

Jupidex bring die Vicon strooier na die Blou Toer

Christopher Laubshcer, tegniese bestuurder van Jupidex stel die Vicon Superflow PS403 bekend tydens die Blou Toer. Die Vicon kunsmisstrooier het verskeie kenmerke wat dit aanloklik maak. Nie net spog die strooier met 'n veselglas bak nie, dit het min bewegende dele wat die onderhoud op die tuig verminder. Die[...]

By Specialist Writer|23rd February 2024|Categories: Videos|Tags: , , , , |

Pekanneutboere baat by Blou-toer Boeredag in Hartswater

Pekanneutboere vestig boorde met die oog op die toekoms en dit is belangrik dat hulle langtermynbeleggging met goeie toerusting en kundigheid ondersteun word.  Beginner- en gevorderde pekanneutboere het aan die begin van November ‘n eerste-van-sy-soort boeredag te Hartswater bygewoon om meer te leer oor ondersteunende toerusting en pekanneutboerdery oor[...]

By Bianca Pretorius|20th November 2023|Categories: Artikels, Gewasproduksie, Meganisasie|Tags: , , , , |
0
Go to Top