kunsmisstrooier
Slim kunsmisstrooier put volle waarde uit duur kunsmis
Die Vicon-kunsmisstrooier bied uitstekende waarde vir geld en verhoog die boer se opbrengs sodat die strooier homself in ՚n japtrap betaal. Die boer wat wen is die een wat die beste uit al sy hulpmiddels put. Met die hoë kunsmispryse moet boere deesdae doodseker maak dat elke korrel kunsmis[...]
Boere in suidelike Afrika tree aan vir die Amazone-kunsmisstrooier
deur Salim Dawood, ProAgri Zambië Amazone bemagtig boere altyd met die nuutste Duitse tegnologie, en die nuwe Amazone-model, die ZG-TS 10001 ProfisPro-kunsmisstrooier, is geen uitsondering nie. In Suid-Afrika begin boere ook nader staan om die nuwe tegnologie te benut en ՚n Wes-Kaapse boer sal die eerste wees om die[...]
Amazone ZA-M: Suid-Afrika se mees geliefde kunsmisstrooiers
՚n Goeie kunsmisstrooier is van kardinale belang op die meeste plase. Daarom is daar ՚n wye verskeidenheid strooiers van verskillende maatskappye met verskeie tegniese verskille. Deesdae word strooiers gekenmerk deur dubbelskywe as gevolg van die aanvraag na groter werktuie met hoër verrigting en groter horisontale verspreiding. Die AMAZONE ZA-M-reeks[...]
Plaas kunsmis presies met Valtrac en Bogballe
’n Dramatiese toename in werkspoed en doeltreffendheid is die resultaat wanneer jy Bogballe van Valtrac inspan om kunsmis te strooi. Hierdie feit is oor die afgelope twee jaar bewys deur vier van Valtrac se Bogballe L2W Plus-kunsmisstrooiers wat in die Oribivlakte werk. Die Oribivlakte is ’n klein, maar baie[...]