Categories: VideosPublished On: 23rd February 2024

Jupidex bring die Vicon strooier na die Blou Toer

By 0 min read
98 words

11

Christopher Laubshcer, tegniese bestuurder van Jupidex stel die Vicon Superflow PS403 bekend tydens die Blou Toer.

Die Vicon kunsmisstrooier het verskeie kenmerke wat dit aanloklik maak. Nie net spog die strooier met ‘n veselglas bak nie, dit het min bewegende dele wat die onderhoud op die tuig verminder.

Die uitlaatgeut kan verskeie aanhegsels kry wat dit of wyd of slegs aan een kant van die boord kunsmis laat strooi.

Lees verder oor die boeredag op ons webtuise: https://proagri.co.za/pekanneutboere-baat-by-blou-toer-boeredag-in-hartswater/

Vir meer inligting, besoek www.jupidex.co.za.

0

Deel hierdie artikel.

Leave A Comment

0