boeredag

Pekanneutboere baat by Blou-toer Boeredag in Hartswater

Pekanneutboere vestig boorde met die oog op die toekoms en dit is belangrik dat hulle langtermynbeleggging met goeie toerusting en kundigheid ondersteun word.  Beginner- en gevorderde pekanneutboere het aan die begin van November ‘n eerste-van-sy-soort boeredag te Hartswater bygewoon om meer te leer oor ondersteunende toerusting en pekanneutboerdery oor[...]

By Bianca Henning|20th November 2023|Categories: Artikels, Gewasproduksie, Meganisasie|Tags: , , , , |

Boere stroom na Pioneer se Boeredag in Middelburg: Kyk net al die kampioen-kultivars!

Boeredae bring boere bymekaar en gee hulle die kans om die verskillende kultivars van nader te beskou sodat elke boer presies die regte kultivar vir sy plaas en sy omstandighede kan kies om ՚n groter opbrengs te behaal. By Pioneer se onlangse boeredag in Middelburg was die besprekingspunte onder[...]

By Benine Ackermann|8th May 2023|Categories: Artikels, Gewasproduksie|Tags: , , , |

Winburg-boeredag lok Argentynse boere

Oom Flip Wessels, eienaar van Alphine Bruin Switserstoet, se uittrede met ‘n veiling op Februarie 2018 gaan tot gevolg hê dat ingevoerde genetika van oor die 82 jaar vanuit Switserland (bulle en saad), teruggegee gaan word aan die beesliefhebbers van die toekoms. Spesifiek die laaste twee ingevoerde bulle se[...]

By Benine Ackermann|30th May 2017|Categories: News|Tags: , , , |
Go to Top