Boerebemarkingsdag
Vier die hartklop van landbou saam met die Vivo Boerebemarkingsdag
Die hartklop van plaaslike samewerking, kultuurviering en landboutrots sal vanjaar weer klop by die Vivo Boerebemarkingsdag, wat van 4 en 5 September 2026 in Vivo, Limpopo, sal plaasvind. Die beplanning vir hierdie jaar beloof om nog groter, beter en meer opwindend te wees, met verbeterde programme, bekende kunstenaars, ’n[...]
Boerebemarkingsdag: Dis amper weer tyd vir Limpopo se grootste landbou-ekspo
Hierdie jaar gaan die Vivo-Boerebemarkingsdag uit sy nate bars. Die landbou-ekspo vind hierdie jaar plaas in die hartjie van die Bosveld op 30 & 31 Augustus, met die hoofdoel om die boer en besigheid bymekaar te bring. Die Vivo-boerebemarkingsdag, wat ontstaan het as ’n fondswerwingsprojek vir die plaaslike CVO-skool,[...]
Limpopo se grootste landbou-ekspo is terug!
Vivo Boerebemarkingsdag, Limpopo se grootste boere-ekspo, vind vanjaar op 30 & 31 Augustus plaas en dit beloof om beter en groter as ooit van tevore te wees. Soos vantevore gaan die naweek ‘n skitterende program vir alle boere, besigheidsmense en gesinne aanbied. Die ekspo is die perfekte bemarkingsgeleentheid vir[...]