Vivo Boerebemarkingsdag
Massey Ferguson bou vertroue én wys tegniese vernuf by Vivo Boerebemarkingsdag
Wanneer jy die pad na Vivo aandurf, sien jy gou dat boerdery in hierdie deel van die land ernstig geneem word. Die omgewing is ’n mengsel van aartappellande, weiding en veeboerdery. Dis ’n plek waar ’n betroubare trekker die verskil kan maak tussen ’n goeie en ’n gemiddelde seisoen.[...]
Rekordbywoning, unieke uitstallings en top vermaak by Boerebemarkingsdag 2025!
Die Vivo Boerebemarkingsdag 2025, wat op 22 en 23 Augustus plaasgevind het, het sy reputasie as Limpopo se grootste landbou-ekspo bevestig. Met ‘n bywoning van sowat 5 000 mense, insluitend kleuters en laerskoolkinders wat gratis toegang geniet het, het die ekspo weer eens bewys hoe belangrik en invloedryk hierdie[...]
Vivo Boerebemarkingsdag 2025 beloof rekordbywoning en gemeenskapsamewerking
Wanneer jy dink aan die hartklop van plaaslike samewerking, kultuurviering en landboutrots – dink aan die Vivo Boerebemarkingsdag, wat vanjaar op 22 en 23 Augustus 2025 plaasvind en beloof om groter, beter en méér as ooit te wees. As die grootste landbou ekspo in Limpopo, bied die Boerebemarkingsdag ’n[...]
Boerebemarkingsdag: Dis amper weer tyd vir Limpopo se grootste landbou-ekspo
Hierdie jaar gaan die Vivo-Boerebemarkingsdag uit sy nate bars. Die landbou-ekspo vind hierdie jaar plaas in die hartjie van die Bosveld op 30 & 31 Augustus, met die hoofdoel om die boer en besigheid bymekaar te bring. Die Vivo-boerebemarkingsdag, wat ontstaan het as ’n fondswerwingsprojek vir die plaaslike CVO-skool,[...]