Vivo
Vier die hartklop van landbou saam met die Vivo Boerebemarkingsdag
Die hartklop van plaaslike samewerking, kultuurviering en landboutrots sal vanjaar weer klop by die Vivo Boerebemarkingsdag, wat van 4 en 5 September 2026 in Vivo, Limpopo, sal plaasvind. Die beplanning vir hierdie jaar beloof om nog groter, beter en meer opwindend te wees, met verbeterde programme, bekende kunstenaars, ’n[...]
Soutpansberg Bonsmaras se genetika lok kopers Vivo toe
Op Vrydag, 10 Oktober 2025, het Soutpansberg Bonsmaras hulle jaarlikse produksieveiling op die plaas De Ruigte naby Vivo aangebied, ’n dag wat beslis as ’n hoogtepunt in die streek se Bonsmara-kalender aangeteken word. Met ’n puik aanbod van genetika en ’n sterk kopersbelangstelling vanaf regoor die land, was dit[...]
VIDEO – Massey Ferguson se Global-reeks en 8737 S-trekker staan uit by Vivo Boerebemarkingsdag
AGCO en Massey Ferguson het by vanjaar se Vivo Boerebemarkingsdag ’n groot teenwoordigheid gehad het, met rooi trekkers wat reeds van ver af ’n gevoel van vertroue en bekendheid skep. Jay-Dee Venter van TTS Massey Ferguson Pietersburg en George Fogwell van Tractor Field Services (TFS) Massey Ferguson Louis Trichardt[...]
Video: Soutpansberg Bonsmara 2025 Produksieveiling
Is jy reg vir die Soutpansberg Bonsmara 2025 Produksieveiling? Maak seker dat jy niks anders aan het op 10 Oktober nie, want hierdie veiling beloof om groot opwinding te bring Tyd: 11:00 Plek: Plaas de Ruigte, Vivo GPS: 23°02'15.92" S | 29°17'03.05" O Op aanbod vir die dag: •[...]
Boerebemarkingsdag: Dis amper weer tyd vir Limpopo se grootste landbou-ekspo
Hierdie jaar gaan die Vivo-Boerebemarkingsdag uit sy nate bars. Die landbou-ekspo vind hierdie jaar plaas in die hartjie van die Bosveld op 30 & 31 Augustus, met die hoofdoel om die boer en besigheid bymekaar te bring. Die Vivo-boerebemarkingsdag, wat ontstaan het as ’n fondswerwingsprojek vir die plaaslike CVO-skool,[...]