Video: Soutpansberg Bonsmara 2025 Produksieveiling

Soutpansberg TN
Is jy reg vir die Soutpansberg Bonsmara 2025 Produksieveiling?
Maak seker dat jy niks anders aan het op 10 Oktober nie, want hierdie veiling beloof om groot opwinding te bring
Tyd: 11:00
Plek: Plaas de Ruigte, Vivo
GPS: 23°02’15.92″ S | 29°17’03.05″ O
Op aanbod vir die dag:
• 25 Top hard geselekteerde Bonsmara Bosveld Bulle
• 250 Vroulike Bonsmara Bosveld diere
• Vroulike diere -alle produksiestadia
Hartwater, Rooiwater, Galsiekte
Kyk uit vir:
• Lot 8: BBP200183
• Lot 6: BBP190118
Vir navrae stuur ‘n e-pos na soutpansbergbonsmara@gmail.com