Categories: Stock and game farming videos, Video's, VideosPublished On: 24th August 2026

VIDEO: Maak reg vir Hatari se Platinum-dormerveiling

By 0 min read
64 words

Hatari_video_2026-01.jpg

Op 19 September 2026 is dit weer Hatari se veiling op die plaas Content buite Bloemfontein.

Die veiling spog met ’n uitsonderlike aanbod uit drie gevestigde stoete: Hatari Farming, Gras Karoo Dormers, 2 Broers Dormers (Barkly-Oos) en Buffelsfontein Dormers. Hatari se veiling maak ook plek vir veral die kommersiële boer. Indien jy top genetika wil bekom moet jy dit nie misloop nie!

0

Deel hierdie artikel.

Leave A Comment

0