Stock and game farming videos
VIDEO: Vat 5 Dormerveiling – 26 September 2026: Op aanbod
Vat 5 Dormergroep se veiling is om die draai en beloof om die beste genetika vir boere te bied. Die Vat 5-groep nooi almal uit om die dag saam met hulle deur te bring en top genetika te bekom. Sien jou 26 September 2026! Loer solank watter diere jy[...]
VIDEO: Maak reg vir Hatari se Platinum-dormerveiling
Op 19 September 2026 is dit weer Hatari se veiling op die plaas Content buite Bloemfontein. Die veiling spog met ’n uitsonderlike aanbod uit drie gevestigde stoete: Hatari Farming, Gras Karoo Dormers, 2 Broers Dormers (Barkly-Oos) en Buffelsfontein Dormers. Hatari se veiling maak ook plek vir veral die kommersiële[...]
VIDEO: Kan ‘n boer dan nie sonder Kanna nie? | Kanna Industries by NAMPO
Kanna se stigter en eienaar, Willa Nolte, het op ‘n Karooplaas grootgeword en hy begryp eerstehands die unieke uitdagings en geleenthede wat Suid-Afrikaanse boere daagliks. Hierdie praktiese kennis en begrip vorm die kern van Kanna se bestaan: masjiene wat deur boere vir boere ontwerp en vervaardig word. Willa vertel[...]
VIDEO: Verbetering van lewensbestaan en voedselsekerheid
AgLeaseCo (Agricultural Leasing Company Zambia Limited) het na vore getree as ’n belangrike vennoot vir boere in Zambië. Hulle was ook by die Mkushi Farm Expo, waar hulle boere meer vertel het oor wat hulle doen. Hulle fokus daarop om boere te help om toegang tot landboumasjinerie te kry[...]
VIDEO: Vlakte Bonsmara se 20ste produksieveiling is om die draai
Aan al ons lojale kliënte, vennote en mede-telers, kom woon ons 20ste produksieveiling op 11 Junie 2026 by. Kom ervaar die gees van die dag en die gehaltediere op aanbod: 50 Bulle 250 Vroulike diere in alle produksiestadia’s ±600 Speenkalwers en vetvee “Hier by Vlakte Bonsmara is gehalte nie[...]