VIDEO: Vat 5 Dormerveiling – 26 September 2026: Op aanbod

TN – OP AANBOD
Vat 5 Dormergroep se veiling is om die draai en beloof om die beste genetika vir boere te bied. Die Vat 5-groep nooi almal uit om die dag saam met hulle deur te bring en top genetika te bekom. Sien jou 26 September 2026!
Loer solank watter diere jy vir jou plaas wil kry.