Dormers
Die hande wat bou, die hart wat koester: Bianca Pretorius bou aan merkwaardige landbounalatenskap
Deesdae beteken die woord “boervrou” nie meer net iemand wat aan die sy van ’n boer staan nie. Boervroue is vennote, ondersteuners, bestuurders, ma’s, bemarkers, boekhouers en dikwels self ook boere. Een so ’n vooraanstaande boervrou is Bianca Pretorius. Haar liefde vir landbou kom van haar pa, Gerrit Henning,[...]
Capital Dormer Produksieveiling
7 Maart 2026 +- 35 SP Ramme 40 SP Ooie 150 Kommersiële ooie
VIDEO: Dormerram verkoop vir R400 000 op Hatari Farming se produksieveiling
Hatari se Platinum Dormerveiling van 2025, wat op 20 September by Plaas-Content in Bainsvlei, Bloemfontein, plaasgevind het, het bewys waarom Hatari Farming steeds ’n vooraanstaande naam in die Dormer-mark is. Gasverkopers op die dag was ook 2 Broers Dormers, Gras Karoo Dormers en Buffelsfontein Dormers. Gehalte Dormers is van[...]
Die Vat 5 Dormer-groep maak gereed vir hulle tweede produksieveiling: Hier is vyf vinnige feite van die groep
Die Vat 5 Dormer-groep, wat in 2023 ontstaan het uit ‘n liefde vir skaapboerdery en toewyding vir uitnemendheid en vooruitgang, maak gereed vir hulle tweede produksieveiling. Hierdie dinamiese groep Dormerboere het kragte saamgesnoer met ‘n gemeenskaplike doel: Om topgehalte genetika en uitsonderlike diere aan die mark te bied. Met[...]
VIDEO: Vat 5 Dormergroep hou uitstaande eerste veiling saam
Die Vat 5-Dormergroep is toegewyd daartoe om topgehalte Dormers in die mark te stoot om enige boerdery vorentoe te vat. Op Saterdag 28 September te Afridome Parys, het die Vat 5-groep weer bewys dat daar ‘n premie betaal word vir gehalte stoet- en kommersiële diere. Die Vat 5-groep se[...]