Heyman Dormers

Vat 5-Dormergroep veiling

Maak seker jy loop nie die veiling van topgehalte Dormers van top telers in die bedryf mis nie. Dagboek die datum: 28 September 2024 te Parys Afridome. Op aanbod: 40 SP en kommersiële ramme 50 SP ooie 150 kommersiële ooie  Vir enige navrae, kontak Piet Wessels by 082-857-78-27 of Jan[...]

Vat 5-Dormergroep boer vir die toekoms

Die Vat 5-Dormergroep is in 2023 gestig deur vyf vooruitstrewende Dormerboere met dieselfde uitkyk en doelwit: Om gehalte Dormers vir die toekoms te teel en op veiling aan te bied. Die Vat 5-groep se lede is telers van regoor die land, wat dieselfde teeldoelwitte en tipe teel. Die groeplede[...]

Go to Top