Dormer genetika
Nasionale Dormerveiling 2025: Uitmuntende Dormer-genetika behaal toppryse in Bloemfontein
Die Nasionale Dormerveiling, wat op Saterdag, 6 September 2025, by Be Human buite Bloemfontein plaasgevind het, was niks minder as ’n uitstaande sukses nie. Dormertelers van regoor die land - van die verre Noorde tot die Suide het saamgetrek om van hulle beste genetika aan te bied, en die[...]
Vat 5-Dormergroep boer vir die toekoms
Die Vat 5-Dormergroep is in 2023 gestig deur vyf vooruitstrewende Dormerboere met dieselfde uitkyk en doelwit: Om gehalte Dormers vir die toekoms te teel en op veiling aan te bied. Die Vat 5-groep se lede is telers van regoor die land, wat dieselfde teeldoelwitte en tipe teel. Die groeplede[...]
Puik pryse behaal op Johanri Dormers se produksieveiling
Johan Barnard se JB-genetika het soos altyd hulself weereens in die veilingsring bewys en top pryse behaal. Johan bedank een en elkeen wat betrokke was by die dag se sukses. Hier is 'n paar hoogtepunte van die veiling indien jy dit gemis het: https://youtu.be/9KR_SxWhQ2U