Johanri Dormers
Vat 5 Dormergroep groei van krag tot krag: Suksesvolle tweede groepveiling
Op Saterdag, 27 September 2025, het die Vat 5 Dormergroep hulle tweede groepveiling by die Parys Afridome aangebied. Die groep se strewe om topgehalte Dormers aan die mark te bied, het weereens boekdele gespreek met die gehalte diere wat deurlopend deur die ring gekom het. Die telers is toegewy[...]
Die Vat 5 Dormer-groep maak gereed vir hulle tweede produksieveiling: Hier is vyf vinnige feite van die groep
Die Vat 5 Dormer-groep, wat in 2023 ontstaan het uit ‘n liefde vir skaapboerdery en toewyding vir uitnemendheid en vooruitgang, maak gereed vir hulle tweede produksieveiling. Hierdie dinamiese groep Dormerboere het kragte saamgesnoer met ‘n gemeenskaplike doel: Om topgehalte genetika en uitsonderlike diere aan die mark te bied. Met[...]
Vat 5-Dormergroep boer vir die toekoms
Die Vat 5-Dormergroep is in 2023 gestig deur vyf vooruitstrewende Dormerboere met dieselfde uitkyk en doelwit: Om gehalte Dormers vir die toekoms te teel en op veiling aan te bied. Die Vat 5-groep se lede is telers van regoor die land, wat dieselfde teeldoelwitte en tipe teel. Die groeplede[...]
Puik pryse behaal op Johanri Dormers se produksieveiling
Johan Barnard se JB-genetika het soos altyd hulself weereens in die veilingsring bewys en top pryse behaal. Johan bedank een en elkeen wat betrokke was by die dag se sukses. Hier is 'n paar hoogtepunte van die veiling indien jy dit gemis het: https://youtu.be/9KR_SxWhQ2U
Topramme- en ooie van Johanri Dormers haal hoë pryse
Op Saterdag 3 Februarie 2024, het Johanri Dormers hulle jaarlikse produksieveiling te Kroon Boma Kroonstad gehou. Die diere was soos altyd van uitstaande gehalte en uit besonderse bloedlyne geteel. Soos Johanri Dormers se diere praat werklik vir hulself. Die uitslae van die veiling was soos volg: Stoetramme verkoop vir[...]